top of page
GEDAGTES & NADENKE
Uit Johan
se pen


Kan ons God sien? Van kennis oor God na die ervaring van God
Kan ons God werklik sien? Die Bybel sê niemand het Hom ooit gesien nie en tog praat dit van mense wat Hom van aangesig tot aangesig ontmoet het. Ontdek hoe kennis oor God verander in 'n lewende ervaring van sy teenwoordigheid.


Die Pad van die Hart
Die pad van die hart begin wanneer ons ophou om saamgesleep te word deur ons gedagtes en emosies, en leer om eenvoudig teenwoordig te wees. In daardie stilte ontdek ons 'n dieper vrede wat nog altyd daar was.


Die Deur van die Hart
Wanneer hou jy die deur van jou hart oop — en wanneer maak jy dit toe? Te wyd oop, en die vuur begin verdoof. Te styf toe, en dit versmoor. Ware wysheid lê nie in onttrekking of oorbeskikbaarheid nie, maar in onderskeiding: om te leer wat die vuur voed, en wat dit stil-stil uitdoof. Hier begin die pad — van kop na hart.
bottom of page