PERSOONLIKE BEGELEIDING
Een-tot-Een Begeleiding
Met Johan se unieke kwalifikasies is hy in staat om jou te lei in wat jy nou die nodigste het, of dit coaching, geestelike begeleiding, of berading is.
Hierdie is vir jou indien jy:
-
‘n Individu of leier is, wat op soek is na coaching, mentoring of strategiese begeleiding.
-
Op 'n kruispad is en 'n besluit moet neem.
-
Wil groei in jou menswees en roeping.
-
As jy vasgeval het en 'n pad soek na heelheid.
-
Opsoek is na vaardighede om verhoudings en gemoedsuitdagings te reguleer.

WAT OM TE VERWAG
In Jou Sessie Met Johan
'n Persoonlike proses van ontdeking, toerusting en groei.

Aanlyn of In-persoon
Doen dit van waar jy is. Sessies pas in jou ritme.

Groei & Toepassing
Praktiese begeleiding wat verandering bring - in jou denke, lewe en leierskap

Persoonlik en gefokus
Sessies wat volledig op jou en jou situasie gefokus is.

Vertroulik & Veilig
'n Ruimte waar jy eerlik en veilig kan wees.

Helderheid en Rigting
Kry duidelikheid oor jou volgende stappe, roeping en besluite.

Doelgerig & Strategies
Werk aan wat saak maak met 'n plan wat werk.
HOE DIT WERK
Jou Reis Saam Met Johan
Bespreek Jou Sessie
Druk "Begin Jou Reis" en voltooi die stappe.
Ons Reël Jou Eerste Sessie
Jy ontvang ’n e-pos van ons om ’n datum en tyd te bevestig wat jou pas.
Begin Jou Reis
Jy en Johan werk saam aan bewustheid, helderheid en praktiese groei — een sessie op ’n slag.
EEN-TOT-EEN BEGELEIDING
Persoonlike Begeleiding
1 Sessie
R1200
-
1 x 60-min Aanlyn Sessie
-
Persoonlike Aandag
-
Praktiese Toepassing
-
Veilige & Vertroulike Ruimte