top of page
GROEI VIR LEIERS EN SPANNE

Conscious Connected Leadership

Leierskap begin nie by strategie nie, maar by die hart. Wanneer jy wakker raak vir jouself, groei in volwassenheid en werklik opdaag vir ander, begin jy lei vanuit jou ware self—met helderheid, integriteit en rigting.

 

Conscious Connected Leadership help jou om bewustelik te leef, diep verbonde te wees, en prakties te lei op ’n manier wat mense saamneem op ’n pad wat sin maak.

Johan Geyser - Spanbou.png
WAT JY NIE KAN UITKONTRAKTEER NIE

Die 6 Kernprosesse

Johan Geyser - Stil.png

Visie vorm:

Sien en verwoord duidelik waarheen julle op pad is.

Johan Geyser -Teenwoordigheid van God.png

Kommunikasie:

Hou die droom lewendig en verstaanbaar vir almal.

Johan Geyser - Groei.png

Spanbou:

Bou vertroue en gesonde verhoudings in jou span.

Johan Geyser -Hart teenwoordigheid.png

Strategie & bedieningsfilosofie: Skep ’n praktiese pad en ’n duidelike manier van werk.

Johan Geyser - Soeke na binne.png

Befondsing:

Kry die hulpbronne wat nodig is om die visie te realiseer.

Johan Geyser - Soeke na binne.png

Prototipering & implementering:

Begin klein, toets, leer en bou dit wat werk verder uit.

VIR LEIERS EN SPANNE

Maniere Om Deel Te Raak

Conscious Connected Leadership help jou om bewus te leef, diep verbonde te wees, en prakties te lei op ’n manier wat mense saamneem op ’n pad wat sin maak.

​

Een tema, vier maniere om deel te neem: Gratis aanlyn via sosiale media, leer in ’n groep, ontvang persoonlike begeleiding, of gaan verder deur ’n 6-maande kursus te voltooi.

Johan Geyser - Podcast.png

PODCASTS

Johan Geyser - Sosiale Media.png

SOSIALE MEDIA

  • Johan Geyser Facebook
  • Johan Geyser - Instagram
Johan Geyser - YouTube.png

YOUTUBE

AANLYN-LEERSESSIES

90 MINUTE | R300
  • Lewendige, aanlyn groepformaat

  • Praktykgerigte toerusting

  • Ruimte vir vrae en begeleiding

CCL Kursus

6-MAANDE PROGRAM | R4900pp
  • 3 x interaktiewe leergeleenthede

  • 2-dag retreat in die Waterberge

  • ‘n Reader en aanbevole leeswerk

  • 2 x een-tot-een sessies

  • Gereedskapskis

  • Aanvangsdatum: 21 Aug 2026

EEN-TOT-EEN BEGELEIDING

60 MINUTE | R1200
  • Persoonlike gesprek met Johan

  • Coaching, geestelike begeleiding of berading

  • Aanlyn of in persoon

PERSOONLIK & DOELGERIG

Fasiliteringsproses

Begeleide leierskapprosesse wat jou help om oorgange te navigeer, spanne te vorm en jou roeping met helderheid te leef.​

​

Wat hierdie proses kan insluit:

  • Begeleiding deur seisoene van oorgang

  • Ondersteuning met bouprojekte en strategiese ontwikkeling

  • Help om ’n bedieningsfilosofie te ontdek of te herdefinieer

  • Spanbou prosesse wat werklik verbinding skep

  • Persoonlike en leierskapsgroei deur beproefde profiele: DISC, StrengthsFinder, Enneagram, Myers-Briggs

  • ’n Geleide proses sodat die leierskap hulle eie pad kan vind 

Johan Geyser - Fasiliteringsproses_edited.jpg

Het jy meer vrae?

Kontak ons gerus.

bottom of page