top of page
'N VAKANSIE MET GOD

Retreats

Kom rus uit die geraas. Herontdek die diepte van jou lewe en die Teenwoordigheid wat jou daar ontmoet.

In ’n wêreld wat jou aandag konstant opeis, raak ons maklik vasgevang in ons koppe, afgesny van ons harte, van God, van ander en van die natuur.

 

’n Retreat is ’n doelbewuste wegbeweeg, sodat jy weer kan terugkom na wat werklik lewe gee.

Johan Geyser - Retreats 2_edited.jpg
ERVAAR DIE REIS

Wat Jy Kan Verwag

Johan Geyser - Afsondering.png

Afsondering (Solitude)

‘n spasie weg van die geraas en eise van die alledaagse.

Johan Geyser - Minder stimulasie.png

Minder stimulasie

Los vir ’n tyd die skerms, spoed en konstante insette.

Johan Geyser - Stil.png

Stilte (Silence)

Die skep van ‘n innerlike spasie waar die geraas van jou kop tot bedaring kom.

Johan Geyser - Stillness.png

Innerlike verstilling (Stillness)

Stadig leer om weer teenwoordig te wees.

Johan Geyser - Meditatiewe.png

Meditatiewe praktyke

Gewortel in die eeue-oue wysheid van die kerk.

Johan Geyser - Natuur.png

Natuur

Herstel van jou verbintenis met die skepping.

'N UITNODIGING NA MEER

Bespreek Jou Retreat

​Kom rus uit die geraas. Herontdek die diepte van jou lewe en die Teenwoordigheid wat jou daar ontmoet.

Die Pad Van die Hart Retreat

Origins Retreat Centre
2 - 4 Okt 2026

Leierskapsretreat

Shikwaru Game Farm
27 - 29 Okt 2026

Stilte-retreat

Origins Retreat Centre
2 - 6 Nov 2026

VSA-retreat

Atlanta, Georgia
2 - 4 - Des 2026

Leierskapsretreat

Origins Retreat Centre
15 - 17 Sept 2026

Stel jy belang om een van Johan se retreats by te woon?

Kontak ons gerus.

bottom of page