top of page
ONTMOET AANLYN

Aanlyn interaktiewe-leersessies vir individue en leiers

'n Gesamentlike leerervaring wat aanlyn aangebied word, lewendig, deur Johan. Vir die wat smag om die pad na die hart te vind en vanuit die hart te leef.

Johan Geyser - Aanlyn Leergeleenthede_edited.jpg
ERVAAR DIE REIS

Hier Vind Jy ’n Veilige Spasie Om

Johan Geyser - Vrae en gesprek.png

Vrae te vra en persoonlike begeleiding te ontvang.

Johan Geyser - skrif.png

Hierdie begeleiding is Skrif-gebasseerd, bou op die tradisie van die kerk en maak van die nuutste neurologiese bevindinge gebruik.

Johan Geyser - neem van praktyke.png

Hierdie is nie ‘n inligtingsgeoriënteerde sessie nie, maar eerder ‘n begeleiding om geloofspraktyke te beoefen.

Johan Geyser - Minder stimulasie.png

Om praktyke aan te leer wat jy deel kan maak van jou lewe en op jou eie kan beoefen.

'N UITNODIGING NA MEER

Bespreek Jou Sessie

'n Gesamentlike leerervaring wat aanlyn aangebied word, lewendig, deur Johan. Vir die wat smag om die pad na die hart te vind en vanuit die hart te leef.

Het jy meer vrae?

Kontak ons gerus.

bottom of page